Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare

Paperback Published on: 27/09/2018; Language: Afrikaans
Price: £17.95
Free UK delivery on orders over £25, otherwise £2.99
Make and edit your lists in your account
No stock available in any shop.
No stock available in any shop.

Synopsis

Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners. Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer. Die terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940’s naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete. In Wit terroriste vlek Albert Blake dit oop. Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte? ’n Fassinerende blik op ’n verswee, hoogs aangrypende deel van die Afrikaner-geskiedenis.

Publisher information

  • Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
  • ISBN: 9780624081586
  • Dimensions: 234 x 152 mm
  • Weight: 500g
  • Languages: Afrikaans

Customer Reviews