Toorbos
Paperback Published on: 04/02/2020; Language: Afrikaans
Price: £15.54
Synopsis
Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Nog voordat sy twintig is, trou sy met Johannes en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop.
Die dag ná die troue weet sy: Sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug.
Publisher information
- Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
- ISBN: 9780624043669
- Number of pages: 432
- Dimensions: 198 x 130 mm
- Weight: 500g
- Languages: Afrikaans

