Roberts Voëlgids

Roberts Voëlgids

Paperback Published on: 20/12/2020
Price: £20.95
Free UK delivery on orders over £25, otherwise £2.99
We can order this from the publisher
Usually dispatched within 2 weeks
Make and edit your lists in your account
No stock available in any shop.
We can order this from the publisher
Usually dispatched within 2 weeks
No stock available in any shop.

Synopsis

Hierdie hersiene uitgawe van die Roberts Voëlgids bevat byna 1000 spesies wat in Suider-Afrika (suid van die Cunene- en Zambesi-rivier) voorkom.

Die gids spog met puik nuwe illustrasiewerk wat besonderhede gee oor seisoenale, ouderdoms en geslagsverskille in ongeveer 240 geannoteerde kleurplate, bygewerkte verspreidingskaarte, broei- en seisoenstafies en bondige dog insiggewende teks oor uitkenning, asook aspekte van biologie soos kos en roep. Voëlgeesdriftiges se biblioteke sal beslis baat by hierdie nuwe toevoeging.

Publisher information

  • Publisher: Jacana Media (Pty) Ltd
  • ISBN: 9781920602055
  • Weight: 500g
  • Languages: English

Customer Reviews