Infanta

Paperback Published on: 21/11/2014; Language: Afrikaans
Price: £13.95
Free UK delivery on orders over £25, otherwise £2.99
Make and edit your lists in your account
No stock available in any shop.
No stock available in any shop.

Synopsis

My naam is Bennie Griessel en ek is 'n alkoholis. Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem en 'n skrikwekkende meedoenloosheid te wreek. En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.

Publisher information

  • Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN: 9780798169493
  • Number of pages: 448
  • Dimensions: 222 x 152 mm
  • Weight: 1g
  • Languages: Afrikaans

Customer Reviews