Die Wrede Somer

Die Wrede Somer

Paperback Published on: 31/12/2002
Price: £11.95
Free UK delivery on orders over £25, otherwise £3.99
Make and edit your lists in your account
No stock available in any shop.
No stock available in any shop.

Synopsis

Doc Immelman het sy lesersaanhang oor dekades heen opgebou met sy jag-, misdaad- en oorlogsavontuurverhale - altyd met 'n tikkie romanse in 'n ruwe manswereld. Die wrede somer, sy ses en dertigste roman, speel in die jare 1927 tot 1928 in die Namibiese hinterland af. In Fahlplatz se opstal groei die spanning tussen pa en seun en tussen man en vrou terwyl daar 'n groter stryd buite begin woed. 'n Snelloper lei sy mense tot opstand. Daar word bloed vergiet. Sy keel en die voorste gedeelte van sy nek is van oor tot oor deurgesny en die wit lugpyp steek skeef uit die donkerrooi skeur. Sy hemp, sy kop en die saalklap is met bloed bedek en enkele druppels val nog van sy keel. die songeskroeide vlakte is leeg. As die dood verbytrek, kyk die wat agterbly anders na hulle wereld en na mekaar. "...die sonlig verblind, die ongenaakbare Namibiese ruimte (is) voelbaar aan die lyf," skryf Piet van Rooyen oor hierdie roman.

Publisher information

  • Publisher: Protea Boekhuis
  • ISBN: 9781919825694
  • Dimensions: 221 x 151 mm
  • Weight: 252g

Customer Reviews