Die Ambassadeur
Paperback Published on: 30/06/2006; Language: Afrikaans
Price: £16.95
Synopsis
Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk bevind hom in die apartheidsjare in 'n persoonlike krisis so fel soos die politieke krisis. 'n Verydelde derde sekretaris in die ambassade, en die onkonvensionele jong Nicolette wat een aand onverwags in die ambassade verskyn, speel 'n deurslaggewende rol daarin. Die roman speel hoofsaaklik af in Parys, die stad van romantiek - en tragiek.
Publisher information
- Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
- ISBN: 9780798145725
- Number of pages: 368
- Dimensions: 213 x 137 mm
- Weight: 440g
- Languages: Afrikaans

















