Afstande

Hardback Published on: 15/03/2011; Language: Afrikaans
Price: £20.95
Free UK delivery on orders over £25, otherwise £2.99
Not available
This product is currently unavailable
Make and edit your lists in your account
No stock available in any shop.
Not available
This product is currently unavailable
No stock available in any shop.

Synopsis

Dan Sleigh se jongste werk is 'n historiese roman. Waar Eilande gesitueer is aan die begin van die Westerse teenwoordigheid aan die Kaap, is Afstande baie nader aan die grondslae van die Westerse beskawing self. Dit is gegrond op die Anabasis van Griekse skrywer-soldaat Xenophon, waarin hy verslag gedoen het oor wat al bestempel is as een van die groot avonture in die geskiedenis van die mensdom. Hierdie 'avontuur', wat in 401 v.C. begin het, was niks minder nie as een van die skreiendste gevalle van menslike ontbering en uithouvermoe.

Publisher information

  • Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
  • ISBN: 9780624049098
  • Number of pages: 624
  • Dimensions: 213 x 137 mm
  • Weight: 1g
  • Languages: Afrikaans

Customer Reviews